Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Golf Villa 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon View-rylaan, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Golf Villa 4 bied selfsorgverblyf en is in 'n kompleks in die Pezula-gholflandgoed in Knysna geleë.

Dié dubbelverdieping-villa bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word; die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, en die derde en vierde slaapkamers deel die derde slaapkamer wat met 'n bad toegerus is. Luukse linne en handdoeke word voorsien

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, bevat die nodige toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die oorkantste leefarea het 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die leefarea maak oop na 'n onderdakstoep met braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan lekker gholf op die landgoed speel of die klubhuisrestaurant besoek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Barnedene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lagoon View-rylaan, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Golf Villa 4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon View-rylaan, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7197f340228ace31574b744b7f5977becedb0026b338ef0be46f73e62b47c6e07c8202975a40b3b875ff1183884f9a0654?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 Lagoon View Drive Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068010147961 23.09204944764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang