Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlemoen 20

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perlemoenlaan 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Perlemoen 20 is in Stilbaai geleë, binne 200 m vanaf die strand en die Goukourivier, en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan tot 3 gaste op 'n slag. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n vlekvrye staal bak wat buite voorsien word om skottelgoed te was.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Perlemoenlaan 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perlemoen 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Perlemoenlaan 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d7aa64985aa227695cbf0560d39ee480a0170855c0d3e0349f227fffecc1088f44bf9c9932e75fffb8a4d74d95b241eceea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 20 Perlemoen Avenue Stil Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.38029645359 21.421196545277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang