Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perkijt 61 C

Selfsorg

Resensies

1.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
4.0
Marie G
Kort verblyf Gesin met tieners
1.6
Des 2024

Slegste vakansie ooit. Braai grid net een hoogte braai net toeknoop rooster. Geen braai utensils om braai skoon te maak. Patio set vol spinnerakke en spinnekoppe. Nesse black widows. TV werk nie. WiFi onstabiel. Geen pudding bakkies. Geen braai bak. Geen afdroograk. Geen grocery kas. Geen vadoek hooks. Geen hout lepel. Geen wasmasjien. Geen ekstra toiletpapier. Beddens en matras ongemaklik. Geen bedlampies. Geen aircons. Geen ekstra skoon linne. Geen ekstra skoon handoeke. Geen skoonmaak diens. Geen kassies in badkamer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Mario
Perkijt 61 C
Baie dankie vir die terugvoering, ons sal aandag gee aan al die foute wat julle ondervind het en seker maak dit is op standaard met die volgende gaste / besprekings. Groete M

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mario Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 12

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 063
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 063
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perkijt-straat 61, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0a29c00cfbda4371fd5001b752603af89135eb06fcc34262b121c9f46536442328fe80864757e95dc3fddfaf949794f60d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 063 per nag (plek vir 6) 1 5 1 2 61 Perkijt Street Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0736094 18.0557285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang