Pelgrimsrus in Bloem
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stalsweg 37, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Pelgrimsrus in Bloem bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenheid in Bloemfontein, Vrystaat, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 addisionele dubbelbeddens vir ekstra slaapplek.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot meer skadu-sitplek buite, insluitend 'n braai-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dérek Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Stalsweg 37, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Pelgrimsrus in Bloem het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wilgehof Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stalsweg 37, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang