Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradijs Sig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mogammat S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Net wat die siel nodig gehad het. Gail was baie behulpsaam en het die ekstra myl gegaan om die wegbreek ekstra spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A must do. Stunning. Die kamer en diens het ons verwagting oortref. Ons het heerlik daar gebly en hulle het moeite gedoen om ons te verwelkom en tuis te laat voel. Mooiste uitsig oor Yzerfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denese C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige verblyf in die Weskus. Paradijs Sig het alles wat jy nodig het, gereeld, skoon en baie netjies. Gail het so baie moeite gedoen met Valentynsdag, ons huweliksherdenking asook met my verjaarsdag. Ons is bederf met wyn, sjokolade en die plek was mooi opgemaak, dit was so special toe ons daar instap. Sy was besorg oor ons, gedurende die verblyf gevra of alles reg is, asook skoon handdoeke verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

My dream home. My husband and I didn't want to leave. It was the most amazing experience. Very peaceful and relaxing. If you are planning on doing absolutely nothing, then that is the place to go. The view was breathtaking and the sound of the ocean just takes you a little bit further away. Gail, the manager of the place, should become the owner. She is the friendliest and most caring person. She made it extra special. We are hoping to go again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Heerlike en ontspannende wegbreek. Ons het heerlik gebly! Die plekkie is goed geleë, skoon en netjies! Dankie dat jy jou ontferm het oor ons! Vir 'n kort kuiertjie perfek, maar sal ietsie groter verkies met langer verblyf t.o.v. werksoppervlakte in kombuisarea en gemaklike sitplek vir ontspanning binne die plek as die weer ongunstig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tiaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Amazing. The view was absolutely amazing, the housing was small but more than enough and had everything you needed plus more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Heerlik ontspan. So rustig. Mooiste uitsig. Ons is hartlik ontvang. Het lekker gebly. Kon nie genoeg kry van die pragtige uitsig nie. Plekkie is bitter klein en daar is 'n paar goedjies waaraan aandag gegee kan word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicoleen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absolute ongelooflike uitsig en ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthunis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome relaxing peaceful stay. Very nice beautiful sea view. Had a peaceful stay and will definitely come back. Restaurants and shops are close by. Gail, the manager, is a very friendly and caring manager.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caree F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable flatlet, great view. Great location. Comfortable flatlet. Awesome view. Lovely to fall asleep listening to the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemisiasingel 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745a0f507bb5b33b8b0c71cd13705632875173d79ddc2085dfc0a9953089abfbde8b43b150028777fa516e8b80077508f556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 6 Nemisia Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347858088614 18.151467861494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang