Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms on Ibiza

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ibiza-singel 22, Santareme, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palms on Ibiza bied gastekamerverblyf in Santareme, St Francisbaai. Die eiendom is in 'n pragtige tuin geleë wat uitkyk oor 'n groen gordel met see-uitsigte. Palms on Ibiza is naby verskeie restaurante, strande en 2 gholfbane, waarvan 1 'n Jack Nicklaus kenmerkende gholfbaan is. Gaste kan stap-, draf- en fietsryroetes, bootry, waterski, branderplankry, jetski en visvang geniet.

Verblyf word in 3 gastekamers gebied. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en het sy eie privaat en suite. Kamer 2 en 3 het elk 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer. Elke kamer is toegerus met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware, bekers en glase. Al die kamers het skuifdeure wat na 'n groot houtdek oopmaak waar jy vroegoggend koffie kan geniet wat oor die lieflike tuin uitkyk en na die voëls kan luister.

Wi-Fi internettoegang is beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien, en die eiendom is volledig ommuur en omheinde.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Denica D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. I recently stayed at Palms on Ibiza, and it was an absolutely amazing experience! From the moment I arrived, I was impressed b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Danie F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit plekkie was baie skoon, netjies en alles was mooi in plek. Ek het heerlik gekuier en 'n paar besoeke gehad. Plekkie is baie goed geleë.
Nov 2024
Cilla D
Saam met lewensmaat
5.0
Great location for exploring the surrounding areas. We thoroughly enjoyed our stay here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Trezelle S
Gesin met klein kinders
5.0
Great weekend away. We had a lovely time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Warren T
5.0
Great stay. It was an awesome stay with the host being friendly and welcoming on my arrival.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berenice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Ibiza-singel 22, Santareme, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Palms on Ibiza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ibiza-singel 22, Santareme, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2097eb7fae606c5ee04540f1d047b1b20bc0adb13c1ec1444e2a1fec13ba378593a8ef6280375723d499767e1adc35beca49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 22 Ibiza Crescent Santareme 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.177173490927 24.837084600163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang