Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paddabult

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45/Klapmuts, Bloemendal Plaas, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Paddabult is op die geskiedkundige Bloemendal-plaas geleë, omring deur welige wingerde met die imposante Bolandberge in die agtergrond. Hierdie pragtig ontwerpte heuwel-selfsorgkothuise bied 'n unieke pastorale ervaring, perfek geskik vir gesinne en paartjies.

Verblyf bestaan uit 6 selfsorg-gastekothuise wat elkeen geskik is om tot 4 gaste te akkommodeer. Elke kothuis het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Ander geriewe sluit 'n oopplan volledig toegeruste kombuis en leefarea met 'n TV en groot skuifdeure in wat na 'n uitgebreide patio lei. Die patio is toegerus met 'n braaigeriewe en bied asemrowende uitsigte oor die wingerde en omliggende bergreekse. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, Groot 5, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Maritza V
Gesin met tieners
5.0
Skoon, prakties en heerlike stoep met grasperk. Baie netjies en skoon. Stoep buite is heerlik en mens kan die Taalmonument ook sien. Sal definitief we...
Sien meer
Feb 2025
Cas B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf in die Wynland. Goed ingerigte verblyf. Ruim eenheid teen 'n bekostigbare prys. Ligging is ideaal om die Kaapse Wynlande te verken.
Jan 2025
Cleone D
Gesin met tieners
5.0
Pragtig en rustig. Die plek is lieflik! Sal vir seker weer daar bly.
Des 2024
Elize L
Saam met lewensmaat
5.0
Sielskos, rustig, absolute lekkerte. Dit is ons tweede keer wat ons by Paddabult tuisgegaan het, uitstekende ligging, ruim, netjies en pragtige uitsig...
Sien meer
Nov 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en 'n lekker ervaring. Skoon, netjies en baie goed toegerus.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shirma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R45/Klapmuts, Bloemendal Plaas, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paddabult het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45/Klapmuts, Bloemendal Plaas, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa62d058ca9c4351e59a6b1e5b7ffddafddb83b688f9f54ed432b2528197dabd70990bf347b359edc67fb05c6470ab0c091bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 R45/Klapmuts Rd Bloemendal Farm 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.827396149136 18.939292430877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang