Oxford Safaris
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 334 Oxford Steenbokpan, Erfdeel 1 van 3, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oxford Safaris, geleë in Limpopo, Suid-Afrika, bekend vir sy gasvryheid, wildverskeidenheid en bewaringsfokus.
Die lodge is sowat 4 uur vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en naby die Botswana-grens geleë en bied toegang tot meer as 44 spesies, wat dit 'n gesogte bestemming maak vir gesinne en safarigroepe.
Oxford Safaris het 'n omheinde lodge met 'n toegangsbeheerde hek. Gaste kan kies tussen 3 individueel-gestileerde chalets, elk met sy eie privaat badkamer. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof en mikrogolfoond.
Die lodge bied ook 'n eetarea, kroeg, pooltafel, boma en TV-kamer. Doendinge wat op die perseel beskikbaar is, sluit wildritte, begeleide bosroetes, swem, asook wild- en voëlkyk in.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plaas 334 Oxford Steenbokpan, Erfdeel 1 van 3, Lephalale, 0555, Limpopo
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 334 Oxford Steenbokpan, Erfdeel 1 van 3, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang