Our Farmhouse At Alldays
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572, Erfdeel 15 Plaas Alldays, Alldays, 0909, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Our Farmhouse At Alldays bied kwaliteit oornagverblyf op 'n bekoorlike plaas buite die klein dorpie Alldays.
Gaste het die opsie van 4 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste elk of 'n losstaande woonstel wat 4 gaste kan akkommodeer. Die gastekamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n kisvrieskas, 'n gasstoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond. Die gedeelde eetarea en die gemeenskaplike braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.
Die aparte woonstel het 2 slaapkamers wat albei met 'n dubbelbed ingerig is en die gebruik van 'n badkamer deel wat toegerus is met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n privaat kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond.
Al die gastekamers sowel as die woonstel bied 'n TV met DStv, lugversorging en toegang tot gratis WiFi. 'n Waskamer is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Parkeerplek word voorsien vir tot 6 voertuie, agter 'n elektriese heining om sekuriteit te verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lourens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R572, Erfdeel 15 Plaas Alldays, Alldays, 0909, Limpopo
- Gaste dink Our Farmhouse At Alldays het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Alldays Mapungubwe National Park Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572, Erfdeel 15 Plaas Alldays, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang