Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouplaas Town Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 18, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ouplaas Town Guest House is in Ottosdal in die Noordwes-provinsie geleë. Dié sandsteenhuis, gebou in 1917, is goed toegerus vir gaste wat deur die dorp reis wat op die R507 tussen Hartebeesfontein en Delareyville, noordwes van Klerksdorp, lê.

Gaste het 'n keuse van 5 unieke gastekamers beskikbaar met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer is pragtig versier en toegerus met 'n waaier, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied groot bekoring en 'n pragtige tuin. Jou gashere, Magdalena en Coert is bekend vir hul gasvryheid met styl, en Magdalena se liefde vir musiek, mense, binneversiering en lekker kos gee 'n eiesoortige karakter en atmosfeer aan Ouplaas.

Alhoewel daar met die eerste oogopslag nie veel is nie, is Ottosdal toevallig die enigste dorp waar die wondersteen/pirofilliet gevind en ontgin word. Dit spog ook met die oudste jaarlikse landbouskou in die provinsie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magdalena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Coetzeestraat 18, Ottosdal, 2610, Noordwes
  • Gaste dink Ouplaas Town Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ottosdal Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 18, Ottosdal, 2610, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTIzMGUyLWUwNzctNDk2NC05NGZjLTcyOGRiYzQ5Mzk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 18 Coetzee Street Ottosdal 2610 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.806782930111 26.002940833569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang