Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Winkel @ Pendennis Farm

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, veilig, eenvoudig en gerieflik. Die plek het aangenaam verras en het baie nostalgie teruggebring. Voorstelle: Die musiekstelsel werk nie en daar is soveel goeie musiek om te luister wat die verblyf en reis na die verlede soveel beter sou gemaak het. Ek stel voor dat 'n bo-laken vir die bed beskikbaar gestel word, die duvet was baie warm (persoonlike voorkeur). Daar was net 1 wynglas en die ander koeldrankglase is plastiek en lyk oud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Koppies, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae7d2e598038dbdf9fde9226f4c6e0f05f9f5561a9aa7aad9ddba5635d624c6293ce1ce91dd5e12dd521de35c119624a0f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Pendennis Farm Stay Koppies 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.920144187603 19.365162849426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang