Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oregon Place Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bhimy Damanestraat 30, Hoek van Bhimy Damane- en Coetzeestraat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oregon Place is in Middelburg, Mpumalanga op die N4 geleë en bied perfekte oornagverblyf op pad na Mosambiek, Swaziland, die manjifieke Mpumalanga Scenic Route en die Krugerwildtuin.

Oregon Place Guest House, gebou in 1923 en gerestoureer na sy oorspronklike toestand, bied beide die korporatiewe en ontspanningsgaste al die geriewe van 'n pragtige huis in 'n ontspanne, vriendelike en professionele omgewing.

Verblyf beskik oor 14 en suite-kamers, gemeubileer met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, waaier en verwarmer, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alhoewel rook in alle kamers verbode is, word dit in aangewese areas toegelaat.

'n Uitstekende Engelse ontbyt kan in die ruim eetarea geniet word. 'n Vars voorbereide 2-gang-aandete word van Maandag tot Sondag saans bedien. Laat weet ons asseblief voor jou aankoms indien jy enige spesiale dieetvereistes het. Indien jy wil uiteet, beveel ons graag plaaslike restaurante aan.

Ander fasiliteite sluit WiFi-internettoegang, veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en 'n wasgoeddiens op die perseel in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nikita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bhimy Damanestraat 30, Hoek van Bhimy Damane- en Coetzeestraat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Oregon Place Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bhimy Damanestraat 30, Hoek van Bhimy Damane- en Coetzeestraat, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd831d699e0124084de44b1221f700203315e044fe5cb07a61f8bafb27390091e8807485c7310a57864dc125c9bd419b2affe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 30 Bhimy Damane Street c/o Bhimy Damane and Coetzee Streets 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.765254827169 29.460423588753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang