Orange House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luderitz-straat 20, Aus, 0000, Karas
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Orange House is 'n selfsorghuis in die dorpie Aus, in Namibië. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en is naby die dorp se geriewe geleë.
Dié gemeubileerde huis bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Albei slaapkamers is toegerus met 2 enkelbeddens, en elke en suite-badkamer het 'n stort. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel en ingeboude kaste.
Die 4-sitplek-eetkamertafel is langs die sitarea, wat 'n TV met sekere DStv-kanale het. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep, waar daar braaigeriewe is vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is ook vir motors beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Luderitz-straat 20, Aus, 0000, Karas
- Gaste dink Orange House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luderitz-straat 20, Aus, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang