Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Optibos

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-rylaan 531, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Optibos is 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels en restaurante.

Die huis met lugversorging beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Al die slaapkamers het lugversorging en plafonwaaiers.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en 'n etenstafel. Wi-Fi is ook beskikbaar. Daar is 'n privaat buite-area met 'n swembad en 'n boma met 'n braai.

Wild en voëls kan in die omgewing opgemerk word. Neem asseblief kennis dat die swembad nie 'n veiligheidsnet het nie en kinders sowel as volwassenes wat nie kan swem nie, moet te alle tye onder toesig wees.

Die huis het 'n sekuriteitsalarm en 'n afstandbeheer met 'n paniekknoppie. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis word deur sonkrag aangedryf. Dit is net die swembad en lugversorging wat op die plaaslike kragnetwerk aangewese is. Voorafbetaalde elektrisiteit word voorsien, maar enige bykomende koste is vir die gas se eie rekening.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Magda B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike netjiese huisie wat goed toegerus is, met alles wat jy benodig. Dis lekker. Heerlike netjiese huisie wat goed toegerus is, met alles wat jy b...
Sien meer
Feb 2025
Werner W
Saam met lewensmaat
5.0
All you need and very private. Brilliant stay and awesome location. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Wouter S
Gesin met tieners
5.0
Great. Dit was amazing, baie dankie, sal vir seker kom kuier.
Des 2024
Maryke H
Gesin met tieners
5.0
Bosveld rustigheid. Lekker plek in die bos, rustig, goed toegerus en 'n verskeidenheid diere kuier heel dag daar. Sal beslis weer gaan!
Des 2024
Anza L
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van huis. Die ligging was perfek, baie wild het ons om die huis besoek. Dit was voorwaar 'n huis weg van die huis. Perfekte rusplek vir die s...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sparrow-rylaan 531, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Optibos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-rylaan 531, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ca15b0792a20a54fdb3796afb10a5e3ba0cd82f5b42a4c082df944cda32f4e7450c26cbe6521cb38088a80a5f16bd01aee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 531 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37196 31.75996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang