Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi See

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 24, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppi See is in die klein hawedorpie Yzerfontein aan die skilderagtige Weskus geleë. Die woonstel is net 120 m van die wit sandstrand af.

Die woonstel het sy eie privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die sitarea is oopplan en die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele, asook 'n TV met DStv.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Yzerfontein is sowat 80 km vanaf Kaapstad geleë, die rustige kusdorpie is gewild vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, bekende visvanggeleenthede en sy asemrowende natuurskoon.

Die eenheid is onder die eienaar se huis. Gedurende Desember geld 'n minimum bespreking van 7 nagte.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kusweg 24, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 24, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74d9d4364337847ff10f7e1b050e73641768837623d08c6076af016d9092dbed8a81d1963271ad1f63595d11bd01ace9d25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 24 Beach Road Yzerfontein 7315 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.343882817151 18.160818299336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang