Oppi-Koppi Restcamp Kamanjab
- Kapasiteit: 97 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gemsbokstraat 29, Kamanjab, 0000, Kunene
- Vanaf R480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppi-Koppi Restcamp Kamanjab bied B&B en kampeerplek en is in die klein dorpie Kamanjab, in die Kunene-streek van Namibië, geleë.
Verblyf by Oppi-Koppi Restcamp Kamanjab bestaan uit 18 gastekamers en 8 kampeerplekke. Elke gastekamer is toegerus met 2 enkelbeddens en elke gastekamer het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort. Sommige van die kamers het lugversorging en 'n kombuisie met basiese toebehore vir selfsorgdoeleindes. Daar is klein tot groot kampeerplekke en elke staanplek het toegang tot 'n gemeenskaplike ablusieblok.
Ontbyt word in die restaurant bedien, waar ander etes teen verskillende kostes bestel kan word. Die lodge spog ook met 'n goed toegeruste, ten volle gelisensieerde sportkroeg, 'n swembad en braai-area, gratis WiFi in die hoofareas, en wasgoeddienste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Gemsbokstraat 29, Kamanjab, 0000, Kunene
- Gaste dink Oppi-Koppi Restcamp Kamanjab het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 97 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gemsbokstraat 29, Kamanjab, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang