Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opiepad Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 262 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Lionel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Tevrede. Skoon, netjies en veilig. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw R
1 nag
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Te veel probeer indruk in spasie. Was bietjie beknop binne. Veral die kombuis en goed. Was bang jy stamp iets om. Kamer was nice en skoon. Lekker geruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil John C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies. Bekostigbaar. Gerieflik. Sal beslis weer boek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
1 nag
5.0
Jan 2025

Gerieflik, netjies en waarde vir geld! Baie dankie. Dit was so 'n verligting om in my kamer te kom na 'n lang, baie warm dag en die lugreëling reeds aan te vind!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie goeie oornag stop as jy met die N1 ry. Kamer was skoon en netjies. Baie gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Neat as a pin, awesome stay. Very friendly folks. Very pleasant night stay over!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw R
1 nag
0.0
Jan 2025

Baie lekker wil dit sommer gou weer doen. Ons het baie lekke gebly. Was baie vriendelik ontvang en ons is in ons snaakse omstandigede baie gou en baie vriendelik geakkomideer. Ek sal die webstuiste oral aanbeveel.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Anell Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Skoon, mooi en netjies! Ons het verskriklik lekker gebly! Kamers is pragtig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie gerieflik en netjies! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 262

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 47, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5732e040c9ab81ba28c7dfe8817f9681177383835b76ab6faa5de59664c1bb8a6adfa8ec443cc9af1f7980afeb480ebce07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 262 5 1 5 47 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.728122483464 25.09070747678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang