Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vingerpolpaadjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort is in Leeupoort Vakansiedorp geleë wat die hele jaar 'n matige tot warm klimaat geniet en ideaal is vir gesinne of groepe gaste wat natuurlewe geniet en lief is vir die bos. Hierdie eenheid is voorwaar 'n juweel in die Bosveld!

Die moderne vakansiehuis bied 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, diepvrieskas asook 'n skottelgoedwasser. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV het en OVHD-dekodeerder (Geen DStv) is beskikbaar. Die eenheid spog ook met 2 leefareas wat gaste kan benut. Daar is 'n onderdak buite vuurput vir braai en kuier. Die huis is toegerus met voorafbetaalde lugversorging en plafonwaaiers om gaste koel te hou. Daar is ook 'n plonspoel vir gebruik deur slegs Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort se gaste.

Daar is 'n restaurant, winkel, drankwinkel en 3 verskillende swembaddens op die perseel. Leeupoort Vakansiedorp bied 'n verskeidenheid uitkykpunte oor die Waterberge, 4x4, stap- en fietsryroetes, asook piekniekplekke en poele. Besoekers het gratis toegang tot die reservaat wat ons ons eie "Kruger" noem. Die reservaat huisves 50 soogdierspesies, 170 voëlspesies en 114 boomspesies. Hulle loop in die strate rond en wei tussen die huise. ’n Verskeidenheid wild kan gesien word soos vlakvarke, sebras, kameelperde, koedoes, blouwildebeeste en meer.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort is op die R516 en ons is 172 km vanaf Pretoria, 90 km vanaf Brits, 72 km vanaf Bela Bela (Warmbad) en 50 km vanaf Thabazimbi in Limpopo.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vingerpolpaadjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vingerpolpaadjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c814f56e25fbf66f0e00d4c6bbcf92cad17251e8056c07639538f3f6ac5a31dacb1e9d095d0e0b981278d436c8546eb266f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Vingerpol Paadjie Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.921429 27.643958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang