Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Our Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Fick-straat 16, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Our Place bied veilige, gesentraliseerde selfsorgverblyf in die dorpie Dan Pienaar, in Bloemfontein.

Verblyf word in twee eenhede aangebied, naamlik Our Place en die Cottage.

Die Our place-eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei na die leefarea, wat gemaklike rusbanke het voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die rusbanke kan as slaapplek vir 3 gaste gebruik word. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die kothuis is 'n aparte eenheid met sy eie ingang en tuin. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, broodrooster, ketel en lugbraaier. Daar is herlaaibare ligte vir hulp met beurtkrag. Gaste het ook toegang tot lugversorging en WiFi.

Gaste het toegang tot hul eie aparte ingange, en daar is veilige parkeerplek. Die swembad en braai-area kan ook gebruik word. Gaste is ook naby plaaslike winkels en restaurante naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Generaal Fick-straat 16, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Our Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Fick-straat 16, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA940fa4d134cb381617fb9a6956adc9e96e366ddc8bc8212f7565afe3ee9011149b8ad19fb26e8591cc3a8ca09e27e4369ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Generaal Fick Street Dan Pienaar 9300 Vrystaat 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -29.0861839 26.2076314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang