Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Kontrei Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 42, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ons Kontrei Gastehuis is sentraal geleë in Uitenhage, naby winkels, geriewe, restaurante en kitskoswinkels.

Ons Kontrei Guest House bied verblyf in volledig toegeruste selfsorg-eenhede, meeste met hul eie braaigeriewe, en en suite-kamers met 'n TV en DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Die meeste kamers het ook 'n werkoppervlak vir die reisende korporatiewe gas. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ontbyt, middagetepakkies en aandete kan voorsien word indien vooraf gereël. Die vriendelike personeel by die gastehuis is altyd beskikbaar om leiding aan gaste te gee.

'n Groot funksielokaal, wat tot 70 gaste akkommodeer, is beskikbaar om vir geleenthede te bespreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marlene B
Besigheidsreis
5.0
Pleasantly nice. Very nice and pleasant. Was welcomed friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Anthonie T
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies, bekostigbaar, behulpsame personeel. Baie dankie, ons het heerlik gebly, ons is vriendelik ontvang en die personeel was uiters behu...
Sien meer
Jul 2024
Lukhanyo N
5.0
One of the best in Uitenhage! The guys really had a great time. Thank you for being very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Mariana B
4.4
Lekker. Gasheer het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Uitenhage het 'n waterkrisis gehad, maar hy het uit JoJo water vir ons voorsien.
Jul 2024
Sesethu M
4.2
I enjoyed the quiet space. And the hosts were friendly and helpful. I had a pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cronje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Caledonstraat 42, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ons Kontrei Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 42, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFp8BGpxTRVydnY04YOYDSonQgQF2MkwCt0GQPmY0mj3XIlhp3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 42 Caledon Street Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.769896089192 25.405638099406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang