Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Karoo Plaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hildi H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Baie gerieflik, skoon en netjies. Skoon, netjies, pragtige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Ons Karoo Plaas
Danki Hildi!

Stan H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Beautiful Karoo. A lovely getaway into the middle of nowhere. From the time you get there, you feel welcome and at home. The camp sites are well laid out with spotless ablutions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uiters gemaklik! Absoluut, pragtige omgewing met goed toegeruste glanskampopsies. Ons sal definitief teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Ons Karoo Plaas
Dankie Maryke! So happy you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you again!

Ambrose J
1 nag
4.0
Feb 2025

N vinnige besigheidsreis wat net oor nag verblyf benodig het. Dankie. Die plekkie is mooi in rug en gerieflik. Dus maar net die pad en die selfoon opvangs wat my so bietjie uit gegooi het, maar ander was alles na wense. Dankie vir die gasvryheid en mooi omgewing, sal volgende keer my familie bring vir 'n lekker kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ann
Ons Karoo Plaas
Thank you, Ambrose! Unfortunately, the lack of cellphone service is out of our control, but we try to make up for it with complimentary WiFi for our guests. We would love to welcome you and your family to come and relax, enjoy the beautiful nature that surrounds us, and recharge your batteries. Karoo greetings.

Emile C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Baie lekker oornag stop. Ons het baie lekker gebly. Baie lekker stil. Baie mooi bemaakte plaas. Ideaal vir oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Ons Karoo Plaas
Dankie Emile!

Marlize F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Wonderlik! Wat 'n heerlike blyplek! Ons sleepwa het omgeval en Ann het nie net ons kom help nie, maar sommer die sleepwa reggemaak, en ons kon ons reis voortsit asof niks gebeur het nie. Sy was ongelooflik vriendelik en ondersteunend. Jammer julle is nie nader aan Jhb nie, anders was ons baie gereeld daar! Mag julle seën in oorvloed ervaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herbert E
1 nag
5.0
Des 2023

Perfek. Christo and Anne are perfect hosts with very unique amenities in an absolutely remote location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Ons Karoo Plaas
Thank you so much! So happy you enjoyed your visit with us and hope we will be able to welcome you back another time!

Anita Fourie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was op die ou end so wonderlik dat dit amper evangelie was. Woorde kan dit nie beskryf nie aan iemand nie. Ann is lieflike mense. Vertel die aan gaste die afstand na die Karoo, dit is 'n ondervinding van 'n leeftyd. Baie dankie. Inteendeel, ons het onvoorbereid daar aangekom en hulle het ons absoluut geakkommodeer met crafted liefde. Hulle is nou ons vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Ons Karoo Plaas
Thank you so much Anita! Truly appreciate your kind words and that’s what gives us the belief and strength to do what we do! Until another time, be well. Karoo greetings, Ann and Christo

Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker mense. Lekker plek. Tweede keer wat ons oorgeslaap het. Was weereens heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Ons Karoo Plaas
Thank you Jacques! It was awesome to see you both again and hope we will see you both again soon. Be well, Ons Karoo Plaas

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlike oase in die Karoo. Baie dankie Christo en Anne. Ons het heerlik gebly en die karavaanopset het ons stoutste verwagtinge oortref. Ek persoonlik het net vroeg gaan stort om nie die koue aandlug met rietbadkamer te trotseer nie. My man sê dis die beste gasgeyserstort wat hy nog in sy lewe gebruik het. Julle het 'n juweel van 'n plekkie daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Ons Karoo Plaas
Thank you so much Elmarie! We hope we will see you again when you visit our beautiful area. Karoo greetings

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ons Karoo Plaas, Naby Vleiland, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb311abc90a9d65224641c533d22b8148888c111d102c1bd5ba9349829c88ab67b8ce780246cd2faf6df032e2441d2cb8b045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R430 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Ons Karoo Plaas Near Vleiland 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.388731 21.1298947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang