On Q Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Stel-straat 66, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R895 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On Q Accommodation bied gerieflike en bekostigbare verblyf in 'n bekoorlike gastehuis in Bellville, 'n lewendige voorstad van Kaapstad. Die woonbuurt is ideaal geleë naby die lughawe, 'n aantal gholfbane, wynroetes, vermaaklikheidsplekke en winkelkomplekse, wat dit 'n waardevolle vakansiebestemming in die stad maak.
Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en beskik oor 5 lugversorgde slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers beskik ook oor 'n TV met DStv, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond terwyl bykomende geriewe gratis WiFi, die gemeenskaplike tuine en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek insluit.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Tygervallei-winkelsentrum, Durbanville-wynlandgoedere, Kaapstadse strande, Welgemoed-gholflandgoedere, GrandWest Casino en die Barnyard-teater in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Van der Stel-straat 66, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink On Q Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Stel-straat 66, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap