Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Garden Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isak de Villiers-straat 32, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Garden Guesthouse is in die lewendige Langenhovenpark, Bloemfontein geleë en bied verblyf vir die sake- of vakansiereisiger.

Olive Garden is ontwerp as 'n idee om 'n ander ervaring as tipiese gastehuisverblyf te bied. Die perseel is toegerus met voldoende sekuriteit, parkeerplek van die straat af en outomatiese ingang. Alle kamers is en suite, toegerus met óf 'n stort óf bad, of albei. Die kamers beskik oor lugversorging, DStv, gratis vesel-Wi-Fi, 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ons bied ook aandete, middagete, 'n ligte middagete of kosblik op versoek. Die gastehuis het 'n swembad en braaigeriewe vir ons gaste se plesier.

Dit is gerieflik geleë naby die Bloemfontein-Wes-afrit vanaf die N1 en ander sleutelareas, soos die Universiteit van die Vrystaat, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hospitaal, Tempe Militêre basis en stapafstand vanaf Supermarkte, Restaurante en die nou bekende en gewilde Saterdag se Bloemfontein Boeremark.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Byron H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike werkers en bestuurder. Gasvryheid is tops! Baie lekker breakfast. Baie lekker. Ancilin is baie vriendelik en laat mens tuis voel. Bai...
Sien meer
Jan 2025
Yolande V
Saam met lewensmaat
5.0
Al die bokse getick. Aangenaam. Baie lekker gebly. Veilige parkering. Netjies. Vriendlike personeel.
Feb 2024
Duard K
Saam met lewensmaat
4.8
Gastehuis van top gehalte, ongelukkig het ander gaste dit bietjie bederf. Verblyf was van goeie gahalte en goed toegerus met 'n yskas, TV, DSTV, eie b...
Sien meer
Des 2024
Stephen F
Besigheidsreis
4.8
Excellent and great host. My stay was excellent. The only comment I would make is that there is quite a lot of highway traffic noise fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Suretha C
Gesin met klein kinders
4.6
Hulle was baie behulpsaam! En het ons regtig geakkommodeer met ons 4-jarige seun. Baie lekker, die ontbyt was heerlik!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ancilin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Isak de Villiers-straat 32, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Olive Garden Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isak de Villiers-straat 32, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxNTBkOTQ1LTk2MzEtNDRmZS1hNzYyLWM4NTJlODM1YTY4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 32 ISAK DE VILLIERS STREET LANGENHOVENPARK 9330 Vrystaat 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -29.104223088909 26.164001668854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang