Olive Branch
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vogelsanckstraat 1293, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Olive Branch is 'n bekoorlike en knus woonstel met 'n privaat ingang in 'n veilige gholflandgoed in Langebaan wat gerieflike selfsorgverblyf vir tot 4 gaste bied, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Twee gaste kan op 'n dubbelslaapbank in die sitkamer geakkommodeer word. Linne, badhanddoeke en basiese benodigdhede word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea beskik oor 'n TV met Netflix en volledige DStv, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die tuin lei.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n privaat ingang na die woonstel, en 'n tuin met gasbraaigeriewe en buitesitplek is alles beskikbaar vir gaste. 'n Strykster, strykplank en 'n haardroër is beskikbaar. Die WiFi en die TV bly aan tydens kragonderbrekings. Die bedliggies het herlaaibare gloeilampe en daar is ook draagbare noodligte beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Vogelsanckstraat 1293, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Olive Branch het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vogelsanckstraat 1293, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang