Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old House Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Old House Lodge is in die hartjie van Beaufort-Wes geleë en is 'n goed bewaarde Karoo-opstal wat uit die vroeë 1900's dateer. Dit het 'n rustige, ouwêreldse sjarme en omring sy gaste met die warmte van die Karoo-gasvryheid. Die doel is om gaste se verblyf in Beaufort-Wes 'n onvergeetlike en aangename ervaring te maak.

Verblyf beskik oor 8 kamers, perfek vir korporatiewe reisigers en toeriste. Die kamers beskik oor gemaklike ekstra-lengte koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, opgemaak met die kwaliteit linne en en suite-badkamers. Handdoeke, sjampoe, seep en lotion word tydens jou verblyf voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi-internettoegang in. Verder word 'n kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe met komplimentêre beskuit voorsien. Kaggels is beskikbaar in die gebou, wat ideaal is vir kouer nagte.

Ander dienste en geriewe beskikbaar by Old House Lodge sluit kredietkaartgeriewe, 'n wasgoeddiens indien nodig en veilige parkeergeriewe in. Gaste het ook toegang tot 'n laventeltuin, braaigeriewe en 'n plonspoel.

Net suid van Beaufort-Wes is die Karoo Nasionale Park wat tot in die Nuweveldbergreeks strek. Dit het 'n verskeidenheid wild, insluitend van Suid-Afrika se mees bedreigde spesies. Daar is 2 bedreigde spesies, naamlik die Rivierkonyn en die Swartrenoster, is suksesvol hier hervestig. Die park is die tuiste van 5 skilpadspesies, die meeste in enige bewaringsgebied ter wêreld. 'n Fossielroete, dagwandelings en staptogte verseker 'n oorvloed besienswaardighede en doendinge. Die park het ook uitdagende 4x4-roetes die berge in. Die Karoo-omgewing is ook 'n baie gewilde bestemming vir natuurliefhebbers, fietsryers en gholf-entoesiaste.

Beaufort-Wes is ook die tuiste van die bekende Suid-Afrikaanse hartchirurg, dr. Chris Barnard. Hy het die eerste hartoorplanting ter wêreld gedoen. Hy word in Beaufort-Wes in die Dr. Chris Barnard-museum vereer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Francois M
Saam met lewensmaat
5.0
Standaard van akkommodasie baie goed, lekker kos! Lekker groot, ruim kamers, netjies ingerig. Die krag en water het in die nag afgegaan, en sonder air...
Sien meer
Jan 2025
Leonie P
Saam met lewensmaat
5.0
N tuiste weg van jou eie tuiste! Ek was besonders beïndruk met Old House Lodge. Die kamers was netjies en skoon, vars linne en die aandete was 'n wenn...
Sien meer
Des 2024
Cecil J
Saam met lewensmaat
5.0
5 star. Fantastic. Patricia is an angel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Anria G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oorgeslaap. Baie lekker gebly! Sal nou ons oornagplek wees in Beaufort-Wes.
Okt 2024
Hendrik V
Saam met lewensmaat
5.0
Very luxurious and warm. Nice place to park car and villa was nice and private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old House Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2481ce4ad3e502d6de80c8088ea9e17ed7750e196cacc2425c6a684f417bdae505334a2f0e94f7d507b634dbc678eff015a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 31 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.353928687668 22.586104273796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang