Old Cape Quarter 402
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 72 Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 101R1 681 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Old Cape Quarter 402 bied 'n privaat toevlugsoord in die hartjie van De Waterkant, ideaal vir 2 gaste wat gemak, styl en rustigheid soek.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ysmaker, lugbraaier, Nespresso-masjien, Aeroccino, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi en lugversorging word ook voorsien.
Daaglikse buigsame skoonmaakdienste is beskikbaar om 'n gemaklike verblyf te verseker. Wasgoedgeriewe sluit 'n wasser, droër, waslyn, strykgeriewe en 'n skottelgoedwasser in. Tussen gaste se verblyf word die woonstel met stoom skoongemaak, en die lug word gesuiwer om 'n vars, higiëniese omgewing te handhaaf.
Die woonstel is in 'n uitstekende area geleë, stapafstand van die V&A Waterfront, City Centre, CTICC, DHL-stadion en Groenpuntpark af. Die Cape Quarter Spar is net oorkant die pad, of gaste kan Woolworths in Groenpunt besoek vir kruideniersware.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 72 Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 72 Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang