Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Okutala Etosha

Lodge
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbeitsvreugde Plaas No 445, Etosha Streek, 0000, Kunene
  • Vanaf R4 114 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Okutala Etosha is 'n lodge in privaat besit wat op 24 000 hektaar asemrowende Namibiese grond geleë is, slegs 24 km vanaf Etosha Nasionale Park se Anderson-hek.

Dié stylvolle lodge bied 21 luukse dubbel- en gesin-en suite-kamers. Die badkamers is elkeen toegerus met 'n stort en daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die sitarea beskikbaar.

Benewens skouspelagtige kamers bied die lodge 'n ontspannende atmosfeer, 'n koel verfrissende swembad, 'n skouspelagtige uitsig oor die groot watergat wat vanaf die lapa-dek besigtig kan word, 'n restaurant met 'n kroeg asook 'n kroeg by die lapa. Daar is ook 'n kurioswinkel, wasgoeddiens en WiFi-toegang beskikbaar in openbare areas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

KnysnaHouseboats Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 44

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Arbeitsvreugde Plaas No 445, Etosha Streek, 0000, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R 4 114
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 4 114
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbeitsvreugde Plaas No 445, Etosha Streek, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5YzIyZDVjLTc2YzYtNGM0OS1hYzI4LWM3NDhmNDMxNDZmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 114 per nag, vir 2 mense Farm Arbeitsvreugde No 445 Etosha Region 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.576087 15.745274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang