Oceana
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wag-weg, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oceana is in Hondeklipbaai geleë en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Hierdie verblyf is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Verblyf word gebied in 2 eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke leefarea het 'n etenstafel, 'n TV, 'n ingeboude braai en 'n gemaklike rusbank.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Toelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wag-weg, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink Oceana het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hondeklipbaai Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wag-weg, Hondeklipbaai, 8220, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang