Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Drive 56

Selfsorg

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
3.0
Charmaine V
Kort verblyf
2.2
Jan 2025

Ongelukkig nie wat ons verwag het nie. Daar is ongelukkig heelwat onderhoud wat gedoen moet word in die eenheid met kasdeure wat nie behoorlik toemaak agv die vog en swelling. Alles binne in die kamer kaste het muf geruik as die deure toegemaak is. Alhoewel die uitsig pragtig is, wees gewaarsku dat die eenheid op 'n baie besige pad is en dat daar baie padgeraas is. Die eenheid kort ook 'n behoorlike deep clean en ons het kolle en merke op die beddegoed en bankoortreksels gehad. Die foto's wys ook nie die groot hoeveelheid trappe van die parkering na die woonvlak nie en is baie moeilik vir ouer persone. Daar was ook 'n algemene kragonderbreking in die area en ongelukkig is die eenheid glad nie ingerig met enige back-up krag of solar vir ligte, WiFi, warm water ens.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Ballito Accommodation
Ocean Drive 56
Thank you for taking the time to share your feedback. We’re sorry to hear that the unit didn’t meet your expectations, and we sincerely apologise for the issues you encountered during your stay. We will prioritise maintenance to address your concerns. We understand how important a clean and comfortable environment is, so we’re also working to ensure that the unit receives a thorough deep cleaning to eliminate any stains or odours. We truly appreciate your feedback regarding the road noise and the stairs. We will update our listing with more specific details to ensure future guests are aware of these factors, particularly for those who may find the stairs difficult. Once again, thank you for your valuable feedback. We hope to have the opportunity to host you again and provide a more enjoyable experience. Kind regards, Ballito Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 224

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 635
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 635
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 56, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2dbe389f8db91d88842bedb38888eb0e79c31fcbf023662d7065d2dd6d35112fb2922e98e3d175eaa92c9eec57e529e8530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 635 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 56 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514425077782 31.230104680569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang