Ocean Dream House
-
Kapasiteit: 22 persone
18 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunker-straat 15, Van Riebeeckstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R17 568 per nag, vir 18 mense
Beskrywing
Ocean Dream House is 'n weelderige vakansiehuis langs die skilderagtige kuslyn in Van Riebeeckstrand, Kaapstad. Dié manjifieke dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 24 mense en beskik oor 5 slaapkamers met privaat badkamers. Die eiendom het sonpanele, 'n omskakelaarstelsel en boorgatwater en is heeltemal van die netwerk af.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 5 badkamers. Een slaapkamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed, twee met koningingrootte-beddens, en die oorblywende twee met dubbelbeddens. Al die slaapkamers het hul eie en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet, behalwe een wat nie 'n bad het nie. Boonop is daar 2 slaapareas met enkelslaapbanke vir ekstra slaapplek.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale ontbyttafel. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die kombuis beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-sitkamer het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte vanaf die balkon bewonder. 'n TV en gratis WiFi is ook in die leefarea beskikbaar. Daar is 'n kroeg op die perseel vir volwassenes om tydens hul verblyf te geniet.
Boonop beskik die eiendom oor 'n lieflike buitebraai-opstelling wat perfek is vir skemerkelkies. Gedurende somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, en 'n binnenshuise speelarea perfek vir jou kleingoed.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 2
Leefarea
2 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dunker-straat 15, Van Riebeeckstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Dream House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 22 persone
18 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunker-straat 15, Van Riebeeckstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang