Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Shanti Backpackers

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 3, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie klein en vriendelike rugsakreisigers is geleë in 'n vrolike ou huis met 'n groot, skaduryke tuin en swembad. Dit is in 'n lowerryke en geskiedkundige woonbuurt geleë en is 'n stil en rustige plek, net 'n kort entjie se stap van die middedorp af.

Ons verblyf wissel van 'n verskeidenheid gerieflike kamers, sommige met en suite-geriewe. Geniet 'n heerlike ontbyt of sterverligte braai met heerlike volstruis steaks of vegetariese lekkernye op ons lui, ontspanne terras. ’n Brullende vuur maak die sitkamer warm op koue nagte.

Ons verskaf kaarte van Oudtshoorn, afslaginskrywings tot verskeie plaaslike besienswaardighede en uitstekende advies oor selfgeleide roetes wat die omliggende landerye, pragtige watervalle en die skouspelagtige bergpasse insluit – alles hoog op die lys van doendinge. Tariewe sluit linne, duvets, handdoeke op versoek en komplimentêre tee en koffie in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Amc K
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie tuis gevoel. Het lekker uitgerus voor ons die lang pad weer moes ry. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Marie H
Gesin met tieners
5.0
Baie rustige plek om oor te slaap. Sal beslis weer gebruik maak van Oasis Shanti. Dit was awesome, dankie.
Des 2024
Brandon G
5.0
Fabulous. I got upgraded, it was super awesome from the host. I really loved my stay; I truly enjoyed my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Charmaine M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en netjies. Die verblyf was baie netjies, veilige parkeerarea en die verblyf was aangenaam. Die WiFi-konneksie wat verskaf was, was bai...
Sien meer
Mrt 2024
Nicolette L
Saam met vriende
5.0
Ok. Clean, has all you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 3, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oasis Shanti Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 3, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b48f76741afa9ff93e6b2f59060ab11e9e7ae8bdb2223f0f86b6002c38d4826249abe608fd8e5caa009e9255478d5a4ac8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 3 Church Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.590013980966 22.212931894369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang