Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 384, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 450 R1 838 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Oasis is 'n gerieflike en outentieke 3-slaapkamer Karoo-styl huis met slaapplek vir tot 7 gaste in Nieu-Bethesda.

Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 3 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n haardroër en elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Ons maak ook voorsiening vir gesinne met 'n bababad, 'n kampbedjie en 'n hoë stoel.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, binnebraai, yskas, vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefareas sluit 'n etenstafel en gemaklike rusbanke in.

Gaste kan 'n lieflike, sonnige stoep met 'n tafel en stoele geniet om te braai. Kinders en honde het toegang tot 'n omheinde dubbelerf om te speel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jaco B
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik, gerieflik en awesome. Tyd staan stil in die Karoo. Hier is ware mense. Dit was 'n huis weg van huis gewees, ons was vriendelik ontvang, en a...
Sien meer
Jan 2025
Johan H
5.0
Geen pretensie, baie karakter huisie met hart en siel. Heerlik gekuier in Oasis. Heerlik gebly. Inligting en kommunikasie was baie goed.
Des 2024
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker en gerieflik.
Des 2024
Adri A
5.0
Gerieflik en vriendelike mense. Dit is 'n goed ingerigte en baie gemaklike plek. Ek het my twee honde saamgebring en hulle het die interessante tuin b...
Sien meer
Sep 2024
Laetitia M
Saam met vriende
5.0
Baie geniet! Kommunikasie van roete en besienswaardighede in omgewing deur gasheer baie goed en het baie gehelp. Oasis stapafstand na eetplekke en die...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • New-weg 384, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oasis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
R 2 450 R 1 838
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 450
R 2 450 R 1 838
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 384, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa03a332f928e03823a1faee545be778b2f8979bb12d23261320b9b8f387bc11c02408af335c225550db87b0d06a7c8b143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 838 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 384 New Road Nieu-Bethesda 6510 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.86542487082 24.551628114086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang