Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakhurst Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ervaar tradisionele plattelandse gasvryheid op sy beste!

Bederf jouself met 'n verblyf in een van ons goed ingerigte kamers op die eerste verdieping van die sierlike herehuis, of in ons ruim selfsorg tuineenhede, waar ons aandag aan detail 'n rustige verblyf sal verseker. Geniet vrede en rustigheid in ons tuin met sy pragtige berguitsigte.

Die stil ontspanne atmosfeer van die herehuis is ideaal vir die sakereisiger. Standaardkamers in die gastehuis self is heeltemal betroubaar van sonkrag en daarom ervaar hierdie kamers nie beurtkrag nie. Veilige speelarea/oerwoudgimnasium in ons tuin, asook 'n omheinde swembad, maak Oakhurst die ideale gesinswegbreek - oornagverblyf.

Ruim kamers: lugversorging, bad of stort, TV. met MNET en geselekteerde DStv, teeskinkbord, yskas, elektroniese kluis.

Geriewe sluit in: swembad, dameskroeg, binne- en buitebraaigeriewe, kinderspeelgrond, veilige privaat parkeerplek op die perseel en krediet-/debietkaartgeriewe is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Henry U
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gasvry en waarde vir geld. Die lekker hou nie op nie, baie dankie vir julle gasvryheid.
Jan 2025
Jadene F
Gesin met tieners
5.0
‘n Heerlike bederf. Dit is ‘n fantastiese plek, alles wat nodig is om lekker te ontspan en rus. Die eienares en werkers was behulpsaam en vriendelik.
Jan 2025
Riaan P
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike blyplek, sentraal geleë. Pragtige gebou en baie netjies. Heerlik geslaap totdat 'n hondjie vanaf 4:30 onophoudelik agter ons kamer geblaf het...
Sien meer
Des 2024
Fiona M
5.0
Very comfortable, quiet, well equipped, friendly management. This was a welcome haven after a long trip. Everything I needed was on han...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Henry U
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Altyd lekker en gasvry.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakhurst Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMzg3MDViLTk4Y2EtNGJlNy1iNTA4LTc5OGQxZGUyMzZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 6 Moodie street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.092510952332 21.255205571651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang