Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 4 Duke Street

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Irma F
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Sentraal geleë, skoon en netjies. Veilige area. Eenheid nommer 2 was werklik gerieflik met alles wat jy nodig het bymekaar! Moderne badkamer met 'n groot stort. Vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ons kuier was fantasties en sal definitief in die toekoms weer daar wil bespreek. Ons het verskriklik lekker gebly in Duke 4, het alles gehad wat ons nodig gehad het, ons het geen fout gevind met enige iets nie. Ons view van die balkon was asemrowend. Ek kan definitief die verblyf aanbeveel vir 'n familie van 4. Die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect overnight/ weekend stay. We had a wonderful overnight stay at No. 4 Duke Street. It was exactly as advertised. Spotlessly clean with a comfy bed and crisp fresh bedding. We would definitely recommend it to our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia F
Kort verblyf
4.0
Feb 2025

Rustige stil veilige omgewing asook privaat. Ek het veilig gevoel, en die geriewe was genoeg vir my verwagtinge.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zylia V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2024

Baie verfrissend na 'n lang werksdag. Baie dankie vir skoon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shameem G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Loved our stay. On arrival, we were greeted by our friendly host and felt welcomed. The place was quiet and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Lekker. Tevrede. Goed. Lekker gebly. Lekker bed. Skoon en gerieflik. Kamer effens klein, maar groot genoeg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2024

False advertising. Description does not match what we got. Very uncomfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jimmy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie bilikke tariewe vergeleke met ander gastehuise in die groter Mosselbaai-area. 2 aande oornag. Sentraal geleë, maar nie onveilig gevoel nie, veilige parkering. Maklik bereikbaar vanaf die N2. Skoon en volledig toegerus met kombuisgeriewe. Die matras behoort vervang te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome plekkie. Awesome plekkie en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038136449339f84a1b69d8c8f43810cdca8e4eb8b242b88ff6e7f5b4054ce37ac3085c58645424ec912a4ff3c32063a1767d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 4 Duke Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -34.185812302285 22.139001967459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang