Nineteen 47 - Boston
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lincolnstraat 65, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R855 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nineteen 47 - Boston is 'n historiese huis in Bellville en bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede.
Gaste het 'n keuse om die Yellow Cottage, die Dutch Blue Apartment of die Green Apartment te bespreek. Elkeen van die eenhede is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die lugversorgde eenhede het elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook die nodige kooktoebehore. 'n TV met DStv en WiFi is in elke eenheid beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese heining. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon en 'n klein hondjie het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annehette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lincolnstraat 65, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Nineteen 47 - Boston het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lincolnstraat 65, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap