Modern Executive Stay
Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroderstraat 64, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
Vanaf
R2 125R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Modern Executive Stay bied selfsorg-vakansieverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Upington.
Hierdie woonstel bied 2 opsies wat 'n opsie vir 4 of 'n 2-slaapplek insluit. Gaste kan ook versoek om die hele woonstel te bespreek. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n dubbel-/koninginbed en alle gaste maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die woonstel het 'n ruim leefarea, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n privaat erf met 'n ingeboude braai-area. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Schroderstraat 64, Upington, 8801, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroderstraat 64, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang