Nassau Guest Farm
Beskrywing
Honeysuckle het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het genoeg sitplek en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n sitarea, etenstafel, stoele, braaigeriewe en 'n asemrowende berguitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Etes kan vooraf met die eienaar teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rosemink Protea bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die pragtige leefarea het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n koffiestasie. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en 'n asemrowende berguitsig. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Etes kan vooraf met die eienaar teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Fish Eagle is 'n luukse kothuis met 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die sitarea bied 'n sitplek en die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die onderdakstoep het 'n etenstafel, stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Etes kan vooraf met die eienaar teen 'n ekstra fooi gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bonniemile-weg, Bloemendalplaas 266, Erfdeel 1, Stellenbosch, 7603, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang