Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namibia Nights Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Tjongarero-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Namibia Nights Accommodation bied gerieflike gehalteverblyf in Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in 6 eenhede, waarvan 2 'n gesinseenheid en 4 dubbelkamers is, aangebied. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het ook elkeen 'n TV met Netflix, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die gesinskamer het 'n kombuisie.

Die gastehuis het verskeie eetareas in die binnehof en 'n restaurant op die perseel.

Gaste kan doendinge, soos woestyntoere, tandem-vryval, township-toere, 4x4-roetes, sandplankry, kajakvaarte, visvang en dolfynbootritte in Swakopmund geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Iain R
Besigheidsreis
5.0
Will go back again. Well worth it and perfectly located. Staff very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, veilig, gerieflik geleë, rustige atmosfeer. Is toegelaat om vroeer in te klok. Skoon, gerieflik en veilig.
Feb 2024
Luke M
Saam met lewensmaat
4.8
Great location, clean accommodation. Seconds as a coffee shop with good food. Great location, clean accommodation. Seconds as a coffee ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Janeen V
4.6
Sonder jou eie voertuig perfek! Alles was perfek behalwe parkering. Jou voertuig staan op straat en jy moet dus alles verwyder. Geen parkering is besk...
Sien meer
Aug 2024
Rynhardt F
Saam met lewensmaat
4.0
Ons het lekker geslaap/gebly. Was net 'n bietjie bekommerd om ons voertuig oornag in die straat te los, aangesien geen parkering binne die perseel bes...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Daniel Tjongarero-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Namibia Nights Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Tjongarero-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9f95ec1fb38a74060716ff61190b611264da0f45c664763ff52a83a47d3a3c77044c9207474fd47bffebac9a1fef4d6af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Daniel Tjongarero Avenue Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.677107073682 14.527006013492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang