Mzingazi Waterfront Village 63
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Bridgetown road, Tuzi Gazi, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mzingazi Waterfront Village 63 is 'n lieflike woonstel in Tuzi Gazi, Richardsbaai, en bied gaste ruim en gerieflike verblyf binne maklike bereik van restaurante, winkels, verskeie doendinge en die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groepe vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die sitkamer het 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n TV met Netflix en gemaklike rusbanke in.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 'n privaat motorhuis is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die kompleks sluit 'n gemeenskaplike swembad en braai-area in wat gaste kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jacoline Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 42 Bridgetown road, Tuzi Gazi, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Bridgetown road, Tuzi Gazi, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang