Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mymering Wine & Guest Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dwarsrivierpad, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mymering Wine & Guest Estate is op 'n werkende plaas in die Dwarsriviervallei tussen skilderagtige wynlande met sy volop vrugteplase en die magtige en majestueuse Towerkopberg geleë. Die landgoed is perfek geposisioneer om gaste die vakansie-ontvlugting van hul keuse te bied, afgesonder genoeg om die ongestoorde genot van die natuur toe te laat.

Verblyf bestaan uit B&B of selfsorg-eenhede wat skouspelagtige uitsigte oor die plaas en die berge daarbuite bied. Die suites met lugversorging bied luukse akkommodasie, met 'n koninggrootte-bed met 'n badkamer, 'n gemaklike sitarea en 'n kombuisie. Daar is ook 'n perfek ingerigte swembaddek wat van binne na buite strek.

Die grasdakkothuis met lugversorging het 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitarea met Franse deure wat na 2 aparte patio's lei. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is buitebraaigeriewe.

Die eiendom het 'n sonpaneelstelsel wat elektrisiteit aan alle toestelle verskaf tydens beurtkrag.

Gaste is welkom om die stap- en fietsroetes by Mymering te benut of in te skryf vir een van die vele avontuuraktiwiteite wat naby aangebied word. Besprekings is beskikbaar vir vierwielmotorfietsry, perdry en wildkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jo N
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely must return. What an astoundingly good find this place is. Mymering could easily become an annual breakaway venue. The stunn...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jon K
Saam met vriende
5.0
A wonderful stop near Ladismith. Wonderful. Friendly, attentive staff. Delicious dinner (that might be extra but do it). Comfy beds. I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Hannetjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Pragtige uitsig, die berge en wingerde is asemrowend. Dankie dat my Pekenese seuntjie kon saamkom.
Nov 2024
Teresa V
Saam met lewensmaat
5.0
It was great. I will be back. It was wonderful. Everything and more you would expect from a farm stay. Stayed in Mae West, which was lu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Rene Bosch B
Saam met lewensmaat
4.8
Ons kuier altyd lekker by Lekker Slaap. Dankie, alles was reg.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Dwarsrivierpad, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mymering Wine & Guest Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dwarsrivierpad, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxN2NjZWU3LTU5N2EtNDNjNy04ZmQzLTg1YzIyY2RkNzcxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Dwarsrivier Road Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.49761 21.174391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang