Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mutual Heights 515

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darling-straat 14, Mutual Heights, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 548 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Mutual Heights 515 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad en is 'n goeie opsie vir ontspannende verblyf in die Moederstad of vir sakereisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die boonste verdieping en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die verblyf se gemeenskaplike swembadarea met sonstoele en die gimnasium op die perseel. Die verblyf is naby talle winkels en restaurante en is net 'n entjie vanaf die V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ligging

  • Darling-straat 14, Mutual Heights, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 548
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 548
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darling-straat 14, Mutual Heights, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA213411c7303a237bb0dc50617c38bf3e760d195f6163341b116627ad379bf6f6dfd114e945ddf492c0886007a2fa381d7671?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 548 per nag, vir 3 mense 14 Darling Street Mutual Heights 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.924165 18.422435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang