Mulberry Place
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Granaatstraat 2, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mulberry Place is in 'n stil, lowerryke deel van Nxuba (Cradock) geleë en bied selfsorgverblyf in 2 eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer.
Gaste het 'n keuse om Eenheid 1 of Eenheid 2 te bespreek, en elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep met braaigeriewe. Elkeen van die eenhede het 'n privaat slaapkamer, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.
Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n eerlikheidskroeg. 'n TV met gedeelde DStv, en WiFi is beskikbaar in die eenhede.
Eenheid 1 is apart van die hoofhuis, en Eenheid 2 is aangrensend aan die hoofhuis, maar is privaat.
Kaartfasiliteite is beskikbaar vir gebruik. Die eenhede het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neville Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Granaatstraat 2, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Mulberry Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nxuba (Cradock) Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Granaatstraat 2, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang