Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulberry Cottage On Prospect

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg 57, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mulberry Cottage On Prospect is in 'n lieflike tuin geleë op die eienaar se eiendom in Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie lieflike selfsorgkothuis is privaat en ideaal vir 'n sentraal geleë vakansie.

Dié lieflike huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio wat spog met lieflike uitsigte oor die tuin. Gaste kan 'n al fresco-eetervaring by die eetarea geniet, 'n piekniek in die tuin of bloot 'n braai geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Prospect-weg 57, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mulberry Cottage On Prospect het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg 57, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c97b45da792c201377e812fe7b879d4589e70e2a6edbd5dd20cb7efba9abaf1d518dbb12f414454f0a3f213890e7cd0042e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 57 Prospect Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.976832723161 25.592898130417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang