Mukumbura Lodge Swartwater
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mrt 2025 tot 30 Jun 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11, Farm Oatlands, Swartwater, 0622, Limpopo
-
Vanaf
R1 100R825 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mukumbura Lodge Swartwater bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op 'n 2000 hektaar wildplaas in die middel van die bosveld in Swartwater.
Verblyf word gebied in 7 selfsorgkothuise. Elke kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kothuise beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe met 'n lieflike braai-area. Elke eenheid het ook 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi in elke eenheid beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad asook veilige parkeerplek op die perseel. Vir diegene wat rustige doendinge soek, bied die Lodge 'n verskeidenheid geriewe op die perseel, insluitend 'n gimnasium, speletjieskamer en 'n kroeg.
Bykomende ervarings soos katvoeding-uitstappies om net dop te hou, bospieknieks, wildritte en voëlkyk is ook beskikbaar om jou verblyf onvergeetlik te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N11, Farm Oatlands, Swartwater, 0622, Limpopo
- Gaste dink Mukumbura Lodge Swartwater het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11, Farm Oatlands, Swartwater, 0622, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang