Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainview Inn

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wardenstraat, Bergview-kompleks, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountainview Inn is in die dorpie Harrismith in die Vrystaat geleë.

Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die dubbelslaapkamers het elk 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenhede het 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die gesinseenhede is elk toegerus met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die karavaanpark het 15 staanplekke beskikbaar met elektriese punte en ablusiegeriewe.

Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV, DStv met sekere kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en onderdakparkeerplek in. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en konferensiegeriewe in. Daar is 'n paar restaurante op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die area sluit in: voetslaan, visvang, seilplankry, bergfietsry en gholf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 261 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Magda N
Saam met lewensmaat
5.0
Diens puik. Lekker gebly. Rustige omgewing.
Feb 2025
Rossie C
5.0
Lekker gebly, goeie matrasse, vriendelike personeel. Baie lekker gebly, goeie matrasse, vriendelike personeel.
Jan 2025
Madeleine M
Gesin met klein kinders
5.0
Restaurante almal naby. Maar net gebruik vir oorslaap.
Jan 2025
Willem K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal weer daar oornag! Uitstekende oornag plek tussen Gauteng en KZN.
Jan 2025
Christene R
Gesin met tieners
5.0
Heerlike ontspanne omgewing en kamers laat sommer tuis voel. Pragtige kamers en personeel altyd vriendelik. Johan het ons dadelik gehelp toe ons weer ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 261

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Wardenstraat, Bergview-kompleks, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Mountainview Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wardenstraat, Bergview-kompleks, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0e85f10300bbb9977b4bd796aec715ed1c9c892a0ed121447737a6c4eea400f032c969c0c160ce058cdb7faee7a6e57362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 261 5 1 5 Warden Street Bergview Complex 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.254966070759 29.115983359516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang