Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm is 'n ruim selfsorg-gerestoureerde plaashuis wat gedeeltelik van sandsteen gebou is.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met 2 badkamers. Die 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en deel die gebruik van 2 badkamers wat toegerus is met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel gemeubileer is.

Die eenheid lei na 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n ruim grasperk vir kinders om rond te hardloop.

Die Fouriesburg-area, geleë in die skilderagtige Brandwaterkom suid van Bethlehem, bied boeiende uitsigte oor die Rooi-, Wit- en Malutiberge, tesame met toegang tot die bekende Golden Gate Nasionale Park. Dit is ryk aan geskiedenis en beskik oor terreine wat terugdateer na die Anglo-Boereoorlog, wat verkenning uitnodig. Buitelug-entoesiaste sal 'n oorvloed doendinge vind, insluitend voetslaan, perdry, visvang, 4x4-avonture, vierwielmotorfietsry en abseil, terwyl diegene wat rustigheid soek, 'n toevlugsoord te midde van sy rustige omgewing kan vind.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 121

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7adf8a378736b215de1483e40c17931ecd1b6ea5e94cfa694e4c5917dd2e9ba1f14142d835053d3bec706285036a136519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 118 5 1 5 Station Road Mont Plaisir Guest Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.590927887504 28.1710262876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang