Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molopo Lodge

  • Kapasiteit: 136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Molopo Kalahari Lodge, vernoem na die tans droë rivier die Molopo, is geleë in die gebied bekend as die Groen Kalahari. Dit is ongeveer 200 km noord van Upington, 5 km vanaf die Botswana-grens en 60 km vanaf die wêreldbekende Kgalagadi-oorgrenspark.

Basiese, lugversorgde akkommodasie, met baie aandag aan detail, bring die natuur reg in jou slaapkamer. Dit sluit chalets, tent-chalets en 'n kampplek met ablusiegeriewe in. Die Molopo Kalahari Lodge is 'n ideale oornagplek op pad na die park of bloot 'n wegbreek van die besige stadslewe. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Gaste is welkom om watertand-etes regdeur die dag te geniet by ons restaurant wat ook oop is vir die publiek of kuier by ons baie bekende Kalahari-kroeg. Ander fasiliteite sluit 'n trou- en konferensielokaal, 'n opsionele wasgoeddiens en 24-uur-sekuriteit in.

Hier kan 'n mens die ware Kalahari ervaar terwyl jy 'n potjie menslike skaak speel, langs die groot swembad ontspan of 'n potjie rugby op die grootskerm-TV kyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 363 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Christo P
Saam met lewensmaat
5.0
Voel tuis. Heerlik, baie vriendelike en behulpsame personeel. Aandete was uitsonderlik.
Feb 2025
Ntombizanele M
Gesin met klein kinders
5.0
Marvellous. Excellent, exceptional and lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Decklan V
5.0
Peaceful. Got an early Christmas present with an upgrade to a chalet. Rooms were great. Breakfast was great. Staff were amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Riana P
5.0
Wonderlik! Almal was baie gaaf en supervriendelik! Ons het heerlik gebly. Wat 'n fantastiese oord in die Kalahari. 'n Regte oase! Die rondawels is bai...
Sien meer
Des 2024
Leandri S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die diens is ongelooflik en ons sal beslis weer daar bly. Ons verblyf is opgegradeer.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Roedolf Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 633

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Molopo Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Askham, Upington, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d12dbcbd1c4076c9469ae5a6b9274edef6e1da92a2a096b8ef6d1138a0d1065cccb0d671297436b114f592705804be79fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 363 5 1 5 R360 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.931207103039 20.661559775776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang