Molenhof
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holden-laan 3, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Molenhof is in Somerset-Oos geleë en bied gaste ruim en gerieflike verblyf. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir sakereisigers of reisigers wat oornagverblyf soek.
Verblyf word gebied in 2 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers is gemeubileer met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met stortgeriewe.
Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar en stoel in, terwyl een van die kamers 'n TV met DStv-kanale het. Die kamers maak oop op 'n gedeelde swembad.
Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Holden-laan 3, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Oos (KwaNojoli) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holden-laan 3, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang