Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mogol Kasteel Gastehuis

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die r33, Shakati 837, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mogol Kasteel Gastehuis is op die oewer van die Mogolrivier in die Shakati Natuurreservaat geleë, sowat 25 km op die R33 vanaf Vaalwater na Lephalale. Die gastehuis is in 'n inheemse rivierwoud op die kabbelende rivier onder die kranse geleë.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 1 gesinskamer en 2 Mogol-kamers. Die Gesinskamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed wat net vir kinders is, terwyl die Mogol-kamers elk 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad.

Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers het privaat toegang vanaf die patio en 'n skuifdeur-uitsig oor die kabbelende Mogolrivier. Alle gaste het volle toegang tot gratis WiFi, 'n swembad, 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en 'n kaggel, wasgoedgeriewe, asook parkeerplek. Die eiendom beskik ook oor 'n gedeelde kombuis en 'n eetarea waar ontbyt bedien word.

Gaste kan rustige rivier- en woudwandelings, kanovaart, visvang en wildbesigtigings geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Langs die r33, Shakati 837, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die r33, Shakati 837, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd89369589420e806514965d22d4b12790f4cf6647ded99b43ac652a1899caeb1d062d55333f7e5fc2e3d62a28d394a24d84e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) Off R33 Shakati 837 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.180280555556 28.005113888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang