Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Misty Hideaway

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Misty Hideaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sonderlinge en landelike gaste-suite by die huis van die Kaapschehoop glaskunstenaar Kim Dias.

Die privaat suite bied die ideale wegbreek vir paartjies of 'n enkelreisiger en het kleurglaskuns en mosaïekwerke deur die eienaar. Die suite het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis met stoele en 'n tafeltjie wat ook as werkspasie kan dien.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas en 'n oond en stoof.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Kobus K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en baie goed. Baie lekker gebly, vriendelike eienaar en baie behulpsaam. Dit gee regtig die Kaapsehoop gevoel! Loopafstand van alles en ba...
Sien meer
Mrt 2025
Elsie H
5.0
Rustig, stil, alles wat mens nodig het bymekaar. Baie lekker oorgeslaap.
Des 2024
Phillip G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Lekker! Lekker! Aangename verblyf. Langs 'n lekker eetplek.
Okt 2024
Ronelle H
Saam met lewensmaat
4.4
Awesome! Ons het baie lekker gebly. Kim is 'n baie vriendelike gasheer en baie interessante man. Klossie, die hond, is net so vriendelik - pragtig. Ak...
Sien meer
Jul 2024
Sue D
Saam met lewensmaat
4.2
Lekker! Baie vriendelik ontvang. Interessante blyplekkie.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ilka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Misty Hideaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 685, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec28307634054e057abea08e195ed18a3658aa6473b2a0be8adf0dbc98292175804a6e9b41da8af98edad5933343592e3cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 685 Kort Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.593766957088 30.765160456414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011